Next Meetup

Neem deel aan 'n afrikaanse TV program
Ons is op soek na Afrikaanssprekende mense vir programme op 'n nuwe DStv-kanaal wat nog vanjaar begin. 1. Vir die een soek ons na oulike paartjies wat hul kennis van mekaar wil toets. 2. Vir die 2de soek ons vroue van 18+ wat graag 'n "makeover" wil hê vir 'n goeie rede/doel. 3. Ons soek ook gesinne met kinders van 8+ vir 'n program waarin die ouers 'n kamer moet versier. Om moontlik deel te neem - stuur 'n epos aan die volgende adres met jul details : [masked]

Needs a location

6 comments

    Past Meetups (160)

    What we're about

    When last did you do something for the first time?

    First timers is a group of people who are willing to do things outside of their comfort zones. Who are willing to stretch themselves in the quest to be able to say: "... we been doing it" or I lived my life for sure.

    Our activities as a group will include anything from learning how to cook sushi, to white river rafting (depending on your level of adventure!).

    If you want to meet new people - but also to do things differently, then this is the group for you.

    Members (3,795)

    Photos (1,354)

    Find us also at