What we're about

This group is for those keen to meet and socialise with other freethinkers, particularly atheists and secularists. Our meetings are usually light and social, and sometimes we have discussions or presentations. The group is run by South African Secular Society (registered NPO) leaders - see our website - http://secularsociety.co.za (http://secularsociety.co.za/). Our goals are to develop and support the non-religious community in South Africa, to provide opportunities for socialising and secular education, to promote secular viewpoints, to encourage positive atheist/non-believing culture, to defend the principle of separation of religion and government and to oppose discrimination against the non-religious in South Africa. We also have interests in supporting human rights including those of LGBTI people, and children. Also see our sister group in Cape Town - http://meetup.com/Cape-secular .

Upcoming events (5+)

SASS/NHN: Sam Basch: Suid-Afrikaners in 'The Great Escape' van 1944

Nuwe Herforming Netwerk (NHN) CMA Office and Conference Park

Sondag 24 Maart 2019 (09:00 vir 09:30) Sam Basch oor: "Suid-Afrikaners in 'The Great Escape' van 1944." Presies 75 jaar gelede (24 Maart) het 76 Geallieerde lugmagmanne uit die Stalag Luft III-kamp vir krygsgevangenes in Nazi-Duitsland ontsnap. Onder hulle was vier Suid-Afrikaners, insluitend die baasbrein en dryfkrag agter die ontsnapping, Majoor Roger Bushell. In die ná-oorlogse jare het hul bydrae in vergetelheid geraak, waarskynlik vanweë destydse binnelandse politiek. Ons is hulle – en die geskiedenis – dit dalk verskuldig om weer na hierdie belangwekkende gebeure te kyk, veral omdat dit 'n gruwelike nadraai gehad het. Wie was hierdie vier jong manne? Ons kyk na hul lewe, die waaghalsige, kreatiewe poging waaraan hulle deelgeneem het en hoe dit vandag by Stalag Luft III lyk. Neem kennis: Diegene wat deur meetup.com belangstelling wys om die sessie te gaan bywoon is nie die enigste mense wat gaan nie. NHN het reeds ook hulle eie lede wat die geleendtheid bywoon. SASS beoog om meer anders-tog-eeners-denkende mense blootstelling te gee aan alternatiewe gebeure in die Gauteng omgewing. Meer oor die NHN: Ons is ‘n netwerk van kreatiewe denkers wat vrylik gesels oor ons soeke na sin, mekaar met idees stimuleer en inspireer en hierdie lewe in die ‘nou’ as ‘n kosbaarheid uitleef. Hier gesels ons graag, maar ons luister ook graag na mekaar. Dit bring mee dat enigiemand sy of haar lewensvraagstukke in ‘n veilige omgewing kan deel. Midrandbyeenkomste vind elke tweede Sondag vanaf 9.30 tot ±11.00 plaas. Deskundiges gee lesings oor interessante en relevante onderwerpe en agterna het die gehoor geleentheid om aan die bespreking deel te neem. Die byeenkomste dien as ‘n forum ter bevordering van oop gesprek vir soekers na eietydse sin. Enige een wat behoefte het aan oop, informele, alternatiewe gesprek, sonder vooropgestelde aannames, is welkom. Tee, koffie en gesellige samesyn vanaf 9.00. Fokusareas: Religie Ons verstaan en verwoording van die Misterieuse Die Kosmos Herkoms en Toekoms; Evolusie en Ekologie Die Samelewing Sosiale, Politieke en Ekonomiese kwessies Die Individu Persoonlike verryking en groei Hoe werk my kop? http://www.nuwe-hervorming.co.za/komende-gebeure/ SASS and NHN has no official affiliation with each other, however, due to the shared interests and views in and on various topics, and reaching a wider demographic, both parties have agreed to promote and assist each other.

Pretoria Secular Meetup (by SASS) - Reaching Out

Do you ever feel the need to reach out to your community? Should secular organisations be more involved in community outreach? Where would be good places to start? Join us at this Meetup and share your thoughts! Anyone who is open to the idea of questioning religious belief is welcome. Whether you are convinced that no gods exist or a believer who is curious about the idea of questioning religion, please join us. Just note that this is proselytization free zone! We'll be meeting at The Barn restaurant at Irene Farm (http://www.irenefarm.co.za/restaurants/the-barn/). It is the bigger restaurant across from the deli. Meal and drinks will be for your own expense. Hope to see you there!

Social Bring & Share with Discussion Topic: Atheist Book Reviews

Bring a book for or against Atheism and give us a 2-4 minute review telling us about it and why you love or hate it. Patio and garden available. We are thinking of not having a full meal, but rather tea/coffee (we provide) and snacks (you provide): Comments? What tea-time snacks would you like to bring to share? Snacks, chips, cake, cookies, drinks? Please fill in what you will be bringing, and the name tag you prefer, on this Google Docs spreadsheet (https://docs.google.com/spreadsheets/d/1FbEQ27Lvj8kPop8bSjZYyn1aSFIKF9i9lUTtpu0cuxE/edit?usp=sharing) or, if that doesn't work for you, comment below. Thanks! Tel:[masked] · Cells:[masked] (Rick)[masked] (Judith). For 2019 we will be hosting SASS Meetups on the first Saturday afternoon of all months except December and January.

SASS/NHN: Uitstappie - Kuier by Sterkfontein

Sterkfontein Caves

Dr Francois Durand, alombekend by NHN-ers vir sy enigmatige omgang met en interpretasie van evolusionêre feite, sal hierdie ekskursie lei. Danksy nuwe ontdekkings van die afgelope vyf jaar bied Sterkfontein sovéél interessante en belangwekkende kennis. Die Toer: Francois gaan die volgende temas dek: • Die “Timewalk” waar van die belangrikste fossielfondse in SA genoem word. • In die grot: - Die geologie van die omgewing - Grotvorming - Fossielvorming - Grotlewe - Die vindplekke van Little Foot en mrs Ples uitwys. • In die amfiteater, die geskiedenis van paleo-antropologie in Suid-Afrika en veral Robert Broom se bydrae. • In die museum, die evolusie van die mens. Die koste hieraan sluit die toegang en ‘n fooi vir Dr Francois Durand se begeleiding in en is soos volg: Volwassene: R192 Pensioenaris: R92 Student: R172 (met ‘n geldige studentekaart) Kind: R124 Skedule vir Sondag, 14 April[masked]:30-09:00 Ontmoet mekaar by betaalpunt 09:00-12:00 Toer 12:00-14:00 Ligte ete by Restaurant, gesprek en kuier - Ete vir eie sak Meer details: https://www.facebook.com/events/2454857947877354/ --- SASS and NHN has no official affiliation with each other, however, due to the shared interests and views in and on various topics, and reaching a wider demographic, both parties have agreed to promote and assist each other.

Past events (76)

SASS/NHN: Don Roos: Beter kommunikasie met ander mense.

Nuwe Herforming Netwerk (NHN) CMA Office and Conference Park

Photos (115)